1 Kings 15:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een en veertig jaar het hy in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Máäga, die dogter van Abísalom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het 41 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Maäka, dogter van Abisalom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het een en veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was M äga, 'n dogter van Ab¡salom. |
| Afrikaans 1983 | Hy het een en veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ouma was Maäka, 'n dogter van Abisalom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het een-en-veertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Maäga, dogter van Abisalom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asa was 41 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ouma was Maäka, dogter van Abisalom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het 41 jaar in Jerusalem regeer. Sy ouma Maäka was ’n dogter van Abisalom. |