1 Kings 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die agtiende jaar van koning Jeróbeam, die seun van Nebat, het Abía oor Juda geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 In die agtiende regeringsjaar van Jerobeam seun van Nebat het Abia koning van Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 En in die agttiende jaar van koning Jerobeam, die seun van Nebat, het Ab¡a oor Juda koning geword.
Afrikaans 1983 In die agtiende regeringsjaar van Jerobeam seun van Nebat het Abia koning oor Juda geword,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die agttiende regeringsjaar van koning Jerobeam, seun van Nebat, het Abia koning geword oor Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abia het koning van Juda geword in die agtiende jaar nadat Jerobeam seun van Nebat koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abia het in die agtiende jaar van Jerobeam van Israel se regering koning van Juda geword.