1 Kings 14:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan sê vir Jerobeam: So spreek die HERE, die God van Israel: Omdat Ek jou uit die volk verhef en jou as vors oor my volk Israel aangestel het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan sê vir Jerobeam: ‘Dit is wat die Here, die God van Israel sê: Ek het jou uit die gewone mense geneem en jou heerser van Israel gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan sê vir Jerobeam: So spreek die HERE, die God van Israel: Omdat Ek jou onder die volk uit verhef het en jou as 'n vors oor my volk Israel aangestel het |
| Afrikaans 1983 | Gaan sê vir Jerobeam: ‘So sê die Here die God van Israel: Ek het jou 'n vername man gemaak onder die mense en jou as heerser aangestel oor my volk Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan sê vir Jerobeam, ‘So sê die Here, die God van Israel: “Omdat Ek jou verhef het uit die volk se midde en jou as leier oor my volk Israel aangestel het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir Jerobeam gaan sê: Die Here, die God van Israel, sê: Ek het vir jóú gekies van al die mense en Ek het jóú laat regeer oor my volk Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan vertel vir Jerobeam wat die Here vir hom sê: ‘Van almal het Ek jou gekies. Ek het jou koning van Israel gemaak. |