1 Kings 14:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Rehábeam het in hulle plek koperskilde gemaak en dit in die hand van die owerste van die lyfwag, wat die deur van die koning se huis bewaak het, oorgegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Rehabeam skilde van brons gemaak om dit te vervang, en het dit in die sorg van die hoof van die lyfwagte by die ingang van die paleis geplaas.
Afrikaans 1933/1953 Daarop maak koning Reh beam in die plek daarvan koperskilde, en hy het dit aan die owerstes van die hardlopers toevertrou wat die deur van die koning se huis bewaak het.
Afrikaans 1983 Koning Rehabeam het toe bronsskilde in die ander se plek laat maak en dié oorhandig aan die offisiere van die wag wat by die ingang van die paleis diens gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Rehabeam het toe in die plek daarvan bronsskilde gemaak. Hy het dit toevertrou aan die bevelvoerders van die hardlopers wat die ingang na die koninklike paleis bewaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Rehabeam het skilde van brons laat maak in die goue skilde se plek, en hy het die skilde vir die hoofde van die wagte gegee wat voor die paleis waggestaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rehabeam het toe koperskilde in die plek van die ander gemaak. Hy het dit vir die wagte gegee wat die ingang van die paleis moes bewaak.