1 Kings 14:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die skatte van die huis van die HERE en die skatte van die huis van die koning weggeneem; hy het selfs alles weggeneem, en hy het al die goue skilde wat Salomo gemaak het, weggeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die tempel van die Here en die koninklike paleis geplunder. Hy het alles gevat, selfs die goue skilde wat Salomo laat maak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy neem die skatte van die huis van die HERE en die skatte van die huis van die koning weg; ja, hy het alles weggeneem; ook al die goue skilde wat Salomo gemaak het, het hy weggeneem. |
| Afrikaans 1983 | Hy het beslag gelê op die skatte in die huis van die Here en die paleis. Hy het alles gevat, ook die goue skilde wat Salomo laat maak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die skatte van die huis van die Here en die skatte van die koninklike paleis gevat; dit alles het hy gevat. Hy het ook al die goue skilde wat Salomo gemaak het, gevat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het al die kosbare goed in die tempel en in die paleis gevat, ook die goue skilde wat Salomo laat maak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sisak het in die tempel ingegaan en alles gevat. Hy het al die paleis se skatte weggeneem, ook die goue skilde wat Salomo nog gemaak het. |