1 Kings 14:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die vyfde jaar van koning Rehábeam het Sisak, die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die vyfde regeringsjaar van koning Rehabeam het koning Sisak van Egipte gekom en Jerusalem aangeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die vyfde jaar van koning Reh beam trek Sisak, die koning van Egipte, toe teen Jerusalem op, |
| Afrikaans 1983 | In die vyfde jaar van Rehabeam se regering het koning Sisak van Egipte teen Jerusalem opgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vyfde regeringsjaar van koning Rehabeam trek Sisak, die koning van Egipte, toe op teen Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die vyfde jaar nadat Rehabeam koning geword het, het koning Sisak van Egipte Jerusalem aangeval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die vyfde jaar van Rehabeam se regering het koning Sisak van Egipte teen Jerusalem opgeruk. |