1 Kings 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vrou van Jeróbeam het opgestaan en weggegaan en in Tirsa aangekom; en toe sy by die drumpel van die deur kom, het die kind gesterwe;
Afrikaans (NLV) 2011 Jerobeam se vrou het na Tirsa toe teruggegaan. Toe sy oor die paleis se drumpel stap, het die kind gesterf.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die vrou van Jerobeam haar klaargemaak en weggegaan en in Tirsa aangekom. Net toe sy op die drumpel van die huis kom, het die seun gesterwe.
Afrikaans 1983 Toe het Jerobeam se vrou teruggegaan Tirsa toe. Net toe sy oor die drumpel van die paleis stap, het die kind gesterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jerobeam se vrou het opgestaan, sy het vertrek en by Tirsa aangekom. Toe sy oor die drumpel van die paleis trap, het die seun gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jerobeam se vrou het opgestaan en sy het teruggegaan na die stad Tirsa. Toe sy by die deur van die paleis kom, het die kind gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jerobeam se vrou het na Tirsa toe teruggegaan. Net toe sy by die paleis instap, het haar kind gesterf.