1 Kings 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan dan op, gaan na jou eie huis; en as jou voete in die stad ingaan, sal die kind sterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy kan nou maar huis toe gaan. Wanneer jy die stad binnekom, sal die kind sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak jou dan klaar, gaan na jou huis; as jou voete die stad inkom, sal die kind sterwe. |
| Afrikaans 1983 | “Gaan jy nou maar huis toe. Sodra jy in die stad inkom, sal die kind sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En jy, staan op en gaan na jou huis toe! Wanneer jou voete die stad betree, sal die kind sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En jy, Mevrou, staan op en gaan huis toe. Die kind sal sterf wanneer jy in die stad inkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agija het toe vir Jerobeam se vrou gesê: “U moet onmiddellik huis toe gaan. Sodra u die stad binnegaan, sal u seun sterf. |