1 Kings 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié tyd het Abía, die seun van Jeróbeam, siek geword.
Afrikaans (NLV) 2011 In hierdie tyd het Jerobeam se seun Abia baie siek geword.
Afrikaans 1933/1953 In dieselfde tyd het Ab¡a, die seun van Jerobeam, siek geword.
Afrikaans 1983 In dié tyd het Abia, 'n seun van Jerobeam, siek geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het Abia, seun van Jerobeam, siek geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd het Jerobeam se seun Abija siek geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In dié tyd het Jerobeam se seun Abia baie ernstig siek geword. Sy toestand het dag vir dag versleg.