1 Kings 13:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die man van God aan die koning: As u my die helfte van u huis gee, sal ek nie saam met u ingaan nie, en ek sal nie brood eet of water drink op hierdie plek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die man van God sê vir die koning: “Selfs al sou u my die helfte van u besittings gee, kan ek nie saam met u gaan nie. Ek mag niks in hierdie plek eet of water drink nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar die man van God sê vir die koning: Al gee u my die helfte van u huis, ek kan nie met u saamgaan nie, en ek kan geen brood eet of water drink in hierdie plek nie.
Afrikaans 1983 Maar die man van God antwoord: “Al sou u my die helfte van u koninkryk aanbied, kan ek nie saam met u gaan nie. Ek kan in hierdie plek niks eet of selfs water drink nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die man van God sê vir die koning: “Al gee u my die helfte van u paleis, ek sal nie saam met u ingaan nie – ek mag nie brood eet of water drink op hierdie plek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die man van God het vir die koning gesê: “Ek sal nie saam met jou kom nie, ook nie as jy die helfte van jou paleis vir my gee nie. En ek sal nie in hierdie plek eet of drink nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nee, Meneer,” het die profeet gesê, “al gee u my ook die helfte van u besittings, ek gaan nie saam met u nie. Ek mag hier niks eet of drink nie.”