1 Kings 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning vir die man van God: Kom saam met my huis toe en verkwik jou, en ek sal jou 'n beloning gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê die koning vir die man van God: “Kom saam na die paleis toe en kom eet sodat ek jou kan beloon.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê die koning aan die man van God: Kom met my saam huis toe en versterk jou, en laat ek jou 'n geskenk gee. |
| Afrikaans 1983 | Daarop sê die koning vir die man van God: “Kom saam met my huis toe en kom eet iets sodat ek jou kan beloon.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning praat toe met die man van God: “Kom saam met my huis toe en versterk jouself. Ek wil vir jou 'n geskenk gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning sê toe vir die man van God: “Kom eet saam met my, ek wil vir jou 'n present gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerobeam was baie bly en het vir die profeet gesê: “Kom saam met my huis toe. Daar kan jy ’n bietjie rus en ek wil sommer ook vir jou ’n geskenk gee.” |