1 Kings 13:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie ding het sonde geword vir die huis van Jeróbeam, om dit uit te roei en dit van die aarde af te vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die sonde van Jerobeam en sou lei tot die ondergang en totale vernietiging van sy koningshuis.
Afrikaans 1933/1953 En hierdeur was daar sonde vir die huis van Jerobeam, en wel om dit te verdelg en uit te roei van die aarde af.
Afrikaans 1983 Dit was die sonde van die huis van Jerobeam en dit sou daartoe lei dat sy koningshuis vernietig en van die aarde af verdelg sou word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie saak het die koningshuis van Jerobeam tot sonde gelei, en dit het gelei tot hulle uitwissing en uitdelging van die aardbodem af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die sonde wat die koningshuis van Jerobeam gedoen het, en dit is hoekom daar niemand van sy koningshuis is wat nou nog regeer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jerobeam het verkeerd gedoen. Dit sou tot die ondergang van sy koninkryk lei.