1 Kings 13:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy lyk in sy eie graf neergelê; en hulle het oor hom getreur en gesê: Wee, my broer! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die liggaam in sy eie grafkelder neergelê, oor hom getreur en bedroef uitgeroep: “Ag, my broer!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het sy lyk in sy graf neergelê, en hulle het oor hom gerouklaag: Ag, my broer! |
| Afrikaans 1983 | Hy het die liggaam in sy eie graf begrawe, en hulle het oor hom getreur en gesê: “Ag, my broer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die lyk in sy eie graf neergelê. Hulle het oor hom getreur en gesê: “Helaas, my broer!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die lyk in sy eie graf gesit en hy het oor hom gerou en gesê: “Ag, my broer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die man uit Juda in sy eie graf begrawe en hulle het oor hom getreur. |