1 Kings 13:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het met sy seuns gespreek en gesê: Saal vir my die esel op. En hulle het hom opgesaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Die profeet sê toe vir sy seuns: “Saal vir my die donkie op!” en hulle het dit gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Daarop praat hy met sy seuns en sê: Saal vir my die esel op. En hulle het opgesaal.
Afrikaans 1983 Die profeet sê toe vir sy seuns: “Saal vir my 'n donkie op.” Nadat hulle dit gedoen het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê hy vir sy seuns: “Saal vir my die donkie op.” Hulle het opgesaal,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ou profeet sê toe vir sy seuns hulle moet vir hom 'n donkie opsaal, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het onmiddellik sy seuns beveel om vir hom ’n donkie op te saal.