1 Kings 13:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hulle aan tafel was, het die woord van die HERE tot die profeet gekom wat hom teruggebring het:
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle nog aan tafel was, kom daar ’n boodskap van die Here na die ou profeet.
Afrikaans 1933/1953 Maar terwyl hulle aan tafel sit, kom die woord van die HERE tot die profeet wat hom laat omdraai het;
Afrikaans 1983 Terwyl hulle nog aan tafel sit, het die woord van die Here gekom tot die profeet op wie se versoek die man van God omgedraai het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl hulle aan tafel sit, kom die woord van die Here tot die ou profeet wat hom laat omdraai het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl hulle by die tafel gesit het, het die Here gepraat met die ou profeet wat die man van God laat terugkom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle nog so by die tafel sit, het die Here skielik deur die ouer profeet met die man uit Juda gepraat.