1 Kings 13:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het toe saam met hom teruggegaan en in sy huis brood geëet en water gedrink.
Afrikaans (NLV) 2011 Die man van God het nogtans saam teruggegaan en by die profeet se huis kos geëet en water gedrink.
Afrikaans 1933/1953 Toe het hy met hom saam omgedraai en in sy huis brood geëet en water gedrink.
Afrikaans 1983 Toe gaan hy saam met die óú profeet terug huis toe en daar het die man van God iets geëet en water gedrink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het toe saam met hom teruggegaan en in sy huis brood geëet en water gedrink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe gaan die man van God saam met die ou profeet terug en hy het in sy huis geëet en gedrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man uit Juda is toe saam met hom daar weg en het saam met die ouer profeet by sy huis geëet en gedrink.