1 Kings 13:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Ek mag nie saam met jou teruggaan en nie saam met jou ingaan nie; en ek sal geen brood eet of water saam met jou drink op hierdie plek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Nee, ek mag nie saam met jou teruggaan nie,” antwoord hy. “Ek mag geen kos of water in hierdie plek drink nie,
Afrikaans 1933/1953 Maar hy antwoord: Ek kan nie met jou saam omdraai of met jou saam ingaan nie; ek mag ook nie brood eet of met jou saam water in hierdie plek drink nie;
Afrikaans 1983 Maar hy antwoord: “Ek kan nie saam met jou teruggaan en in jou huis ingaan nie. Ek mag by jou in hierdie plek niks eet en geen water drink nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hy antwoord hom: “Ek kan nie saam met jou teruggaan of saam met jou na binne gaan nie. Ek mag nie saam met jou brood eet of water drink op hierdie plek nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man van God het vir die ou profeet gesê: “Ek mag nie saam met jou teruggaan na jou huis nie, ek mag nie eet of drink in hierdie plek nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ongelukkig kan ek nie, Meneer,” het die profeet uit Juda gesê. “Ek mag nie saam met u huis toe gaan en by u eet nie.