1 Kings 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy vir hom: Kom saam met my huis toe en eet brood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ou profeet sê toe vir hom: “Kom saam met my huis toe en eet ’n bietjie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy vir hom: Gaan met my saam huis toe en eet brood. |
| Afrikaans 1983 | Die óú profeet sê toe vir hom: “Kom tog saam met my huis toe en kom eet iets.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir hom: “Gaan saam met my huis toe en eet iets.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ou profeet sê toe vir hom: “Kom saam met my huis toe en kom eet iets.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kom saam met my huis toe. Ek sal jou lekker kos gee en jy kan ook ’n bietjie rus.” |