1 Kings 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het toe 'n ander pad gegaan en nie teruggekeer met die pad wat hy na Bet-el gekom het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het hy weggegaan uit Bet-El en met ’n ander pad huis toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het toe met 'n ander pad gegaan en nie teruggekeer met die pad waarmee hy na Bet-el gekom het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het 'n ander pad gevat en nie met dieselfde pad teruggegaan as dié waarmee hy na Bet-El toe gekom het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het toe met 'n ander pad geloop; hy het nie teruggekeer met die pad waarmee hy na Bet-El gekom het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man van God het op 'n ander pad teruggegaan. Hy het nie teruggegaan op die pad waarop hy na Bet-El gekom het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is toe met ’n ander pad van Bet-El af weg. |