1 Kings 12:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het 'n huis van hoogtes gemaak en priesters aangestel van die laagstes van die volk wat nie uit die seuns van Levi was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jerobeam het heiligdomme op die hoogtes gebou, en het mense uit die volk wat nie uit die stam van Levi was nie, as priesters aangestel.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook tempels van die hoogtes gebou en priesters aangestel uit al die dele van die volk wat nie uit die seuns van Levi was nie.
Afrikaans 1983 Jerobeam het heiligdomme op die hoogtes gebou en hy het mense uit die volk wat nie Leviete was nie, as priesters aangestel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder het Jerobeam tempels op die offerhoogtes opgerig en priesters aangestel uit alle dele van die volk. Hulle was nie uit die nageslag van Levi nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jerobeam het tempels by die offer-plekke laat bou en hy het priesters gekies en aangestel, die priesters was nie van die Levi-stam nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jerobeam het nog verder gegaan en offerplekke op hoë plekke in die berge gebou. Hy het ook priesters aangestel wat nie eens Leviete was nie.