1 Kings 12:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hierdie ding het sonde geword, want die volk het gegaan om voor die een te aanbid, tot by Dan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het die volk tot sonde verlei. Die volk het selfs saam in die optog na Dan toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hierdie saak het tot sonde geword; ja, die volk het voor die een gaan aanbid tot by Dan. |
| Afrikaans 1983 | Dit het die volk tot sonde verlei: hulle het selfs die een beeld na Dan toe begelei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie saak het tot sonde gelei; die volk het selfs tot in Dan gegaan om voor die een daar te aanbid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie ding het die volk sonde laat doen. Hulle het saam met die kalfbeeld gegaan tot by Dan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat Jerobeam gedoen het, was verkeerd. Die volk het gesondig deur in Bet-El en Dan te gaan offer. |