1 Kings 12:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat hulle gestuur en hom geroep het. En Jeróbeam en die hele vergadering van Israel het gekom en met Rehábeam gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers van Israel het Jerobeam laat kom en hy het saam met die hele Israel na Rehabeam toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het hom laat roep -- kom Jerobeam en die hele vergadering van Israel, en hulle het Reh beam toegespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | maar hulle het boodskappers gestuur en hom laat roep. Hy en die hele Israel kom toe na Rehabeam toe en sê vir hom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom toe ontbied, en Jerobeam en die hele geloofsgemeenskap van Israel het gekom en met Rehabeam gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar die mense van Israel het hom laat roep, en hy het gekom. Jerobeam en die hele volksvergadering van Israel het met Rehabeam kom praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van die noorde se mense het hom ook van die byeenkoms laat weet. Jerobeam het teruggekom en is saam met al die mense na Rehabeam toe. |