1 Kings 12:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die een in Bet-el gesit, en die ander een in Dan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het een kalwerbeeld in Bet-El opgerig en die ander een in Dan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die een het hy in Bet-el opgerig en die ander in Dan opgestel. |
| Afrikaans 1983 | Jerobeam het die een beeld in Bet-El opgestel en die ander in Dan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die een in Bet-El geplaas; die ander een het hy in Dan geplaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die een kalfbeeld in die stad Bet-El gesit en die ander kalfbeeld in die stad Dan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het een van die goue kalwers in Bet-El en die ander een in Dan gesit. |