1 Kings 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jeróbeam het in sy hart gesê: Nou sal die koninkryk terugkeer na die huis van Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jerobeam het by homself gedink: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jerobeam het in sy hart gesê: Nou sal die koningskap na die huis van Dawid terugkeer: |
| Afrikaans 1983 | Jerobeam het by homself gedink: netnou gaan die koningskap terug na die huis van Dawid; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jerobeam het in sy hart gesê: Nou gaan die koningskap terugkeer na die huis van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gedink: Miskien sal die mense van my land teruggaan na die koningshuis van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerobeam het oor alles nagedink en toe vir homself gesê: “Die kans is groot dat ek my koninkryk kan verloor. |