1 Kings 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met Rehabeam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele huis van Juda en Benjamin en met die oorblyfsel van die volk, en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan sê vir Rehabeam, die koning van Juda, seun van Salomo, en vir die hele Juda en Benjamin en die res van die volk:
Afrikaans 1933/1953 Spreek met Reh beam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele huis van Juda en Benjamin en die orige deel van die volk en sê:
Afrikaans 1983 “Sê vir koning Rehabeam van Juda, seun van Salomo, en vir die hele Juda en Benjamin, en vir die res van die volk:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sê vir Rehabeam, seun van Salomo, die koning van Juda, en vir die hele huis van Juda en Benjamin, asook die res van die volk,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet praat met Rehabeam seun van Salomo, koning van Juda, en met die hele Juda-stam en die Benjamin-stam en die ander mense. Jy moet vir hulle sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan na Rehabeam, die seun van Salomo en die koning van Juda, en na die twee stamme Juda en Benjamin toe en sê vir hulle: