1 Kings 12:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die woord van God het tot Semája, die man van God, gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God het vir Semaja, die man van God, beveel: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die woord van God het tot Sem ja, die man van God, gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Maar die woord van God het tot Semaja, die man van God, gekom en gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die woord van God het tot Semaja, die man van God, gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God het vir Semaja, 'n man van God, gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here het vir die profeet Semaja gesê: |