1 Kings 12:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel het teen die huis van Dawid in opstand gekom tot vandag toe.
Afrikaans (NLV) 2011 So het die noordelike stamme van Israel teen die koningshuis van Dawid in opstand gekom. Dit is tot vandag toe nog so.
Afrikaans 1933/1953 So het die Israeliete dan van die huis van Dawid afvallig geword tot vandag toe.
Afrikaans 1983 So het Israel in opstand gekom teen die koningshuis van Dawid, en dit is vandag nog so.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het Israel in verset gekom teen die huis van Dawid. Dit is vandag nog so.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoe die mense van Israel opstandig geword het teen die koningshuis van Dawid, en dit het so gebly tot nou toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van daardie dag af wou Israel niks meer met die koningshuis van Dawid in Jerusalem te make hê nie.