1 Kings 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wat die kinders van Israel betref wat in die stede van Juda gewoon het, Rehábeam het oor hulle geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Rehabeam het bly regeer oor die Israeliete wat in die Judese stede gewoon het.
Afrikaans 1933/1953 Maar oor die kinders van Israel wat in die stede van Juda gewoon het, oor hulle was Reh beam koning.
Afrikaans 1983 Rehabeam het net koning geword oor die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete wat in die dorpe van Juda woon, oor hulle was Rehabeam koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rehabeam was toe koning net van die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Israel het toe hulle eie pad geloop. Al wat vir Rehabeam oorgebly het, was die een stam, die stam van Juda in die suide van die land.