1 Kings 12:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En volgens die raad van die jongmanne het hy met hulle gespreek en gesê: My vader het julle juk swaar gemaak, en ek sal by julle juk byvoeg; my vader het julle ook met swepe getugtig, maar ek sal julle met skerpioene tugtig.
Afrikaans (NLV) 2011 en die volk geantwoord het volgens die raad van die jonger manne: “My pa het ’n swaar las op julle gelê; ek gaan die las nog swaarder maak! My pa het julle met swepe geslaan; maar ek sal julle met skerpioene teister!”
Afrikaans 1933/1953 en met hulle gespreek volgens die raad van die jongmanne en gesê: Het my vader julle juk swaar gemaak --,k sal by julle juk nog byvoeg; het my vader julle met die sweep getugtig --,k sal julle met g,sels tugtig.
Afrikaans 1983 en die volk geantwoord volgens die raad van die jonger manne: “My pa het 'n swaar juk op julle gelê, ek gaan die juk nog swaarder maak; my pa het julle met swepe geslaan, ek sal julle met gesels slaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In ooreenstemming met die raad van die jong manne, het hy hulle aangespreek: “My vader het julle juk swaar gemaak, en ek gaan dit nog erger maak. My vader het julle met swepe gekasty; maar ek sal julle met skerpioene kasty.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gedoen wat die jongmanne vir hom gesê het. Rehabeam het gesê: “My pa het julle hard laat werk, maar ek sal julle nog harder laat werk. Hy het julle regeer met gewone swepe, ek sal julle regeer met swepe wat soos skerpioene byt.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat hy die jonger mans se raad gevolg het, het hy sonder enige tegemoetkomendheid gesê: “My pa het julle swaar laat kry, maar ek sal julle nog swaarder laat kry. Hy het julle met ’n sweep geslaan, maar ek gaan julle met gesels slaan.”