1 Kings 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het die volk hard geantwoord en die raad van die ou manne wat hulle hom gegee het, verlaat;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Rehabeam het die volk ’n harde antwoord gegee omdat hy die raad van die ouer manne verwerp het
Afrikaans 1933/1953 het die koning die volk 'n harde antwoord gegee: hy het die raad wat hom deur die oudstes gegee is, in die wind geslaan
Afrikaans 1983 het hy die volk dié harde antwoord gegee. Koning Rehabeam het die raad van die ouer mense in die wind geslaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het die volk hard geantwoord en die raad wat die oudstes hom gegee het, in die wind geslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die koning het kwaai met hulle gepraat. Hy het nie geluister en gedoen wat die ouer leiers vir hom gesê het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat Rehabeam die ouer mans se raad verwerp het, het hy hard en lelik met die mense gepraat.