1 Kings 12:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Jeróbeam na Sigem gegaan het, want die hele Israel het in Sigem gekom om hom koning te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Rehabeam het na Sigem toe gegaan waar die hele Israel vergader het om hom tot koning te kroon.
Afrikaans 1933/1953 En Reh beam het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak.
Afrikaans 1983 Rehabeam het na Sigem toe gegaan omdat die hele Israel daarheen gekom het om hom tot koning te kroon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rehabeam het na Sigem gegaan, want dit was na Sigem waarheen die hele Israel gekom het om hom koning te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rehabeam het na die stad Sigem gegaan, want al die Israeliete het daarnatoe gekom om hom koning te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rehabeam is na Sigem toe. Al die mense uit die noorde van die land het daar bymekaargekom om hom te kroon.