1 Kings 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En net so het hy gedoen vir al sy vreemde vroue wat reukwerk laat opgaan het en aan hulle gode geoffer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het sulke hoogtes vir al sy buitelandse vroue gemaak sodat hulle daar wierook kon brand en offers aan hulle gode kon bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En so het hy gedoen vir al sy uitlandse vroue wat rook laat opgaan het en geoffer het aan hulle gode. |
| Afrikaans 1983 | Dieselfde ding het hy gedoen vir al sy uitlandse vrouens, sodat hulle wierook kon brand en offers kon bring vir hulle gode. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het hy gemaak vir al sy uitlandse vroue, wat gewoonlik reukwerk gebrand en offers geslag het vir hulle gode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dit gedoen vir al sy vroue wat van ander lande gekom het, sodat hulle wierook kon brand en kon offer vir al hulle gode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook plekke gebou waar sy buitelandse vroue vir hulle gode offers kon bring en wierook kon brand. |