1 Kings 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en nie ten volle agter die HERE aan geloop soos sy vader Dawid nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit wat Salomo gedoen het, was verkeerd vir die Here. Hy het nie meer die Here met volle oorgawe gedien soos sy pa, Dawid, nie.
Afrikaans 1933/1953 So het Salomo dan gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en nie volgehou om die HERE te volg soos sy vader Dawid nie.
Afrikaans 1983 Salomo het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie aan die Here getrou gebly soos Dawid, sy pa, nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie die Here met volharding gevolg soos sy vader Dawid nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het nie aangehou om die Here te dien soos sy pa Dawid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het teen die Here gesondig. Hy was nie so getrou aan die Here soos sy pa, Dawid, nie.