1 Kings 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Salomo het agter Astarte aan, die godin van die Sidoniërs, en Milkom, die gruwel van die Ammoniete, aangegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het Astarte, die godin van die Sidoniërs, en Milkom, die afskuwelike godin van die Ammoniete, aanbid.
Afrikaans 1933/1953 En Salomo het agter Ast rte, die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom, die verfoeisel van die Ammoniete, aan geloop.
Afrikaans 1983 Hy het Astarte, die godin van die Sidoniërs, en Milkom, die afskuwelike god van die Ammoniete, gedien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het Astarte, die godin van die Sidoniërs, en Milkom, die verfoeilike god van die Ammoniete, gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het begin om vir Astarte te aanbid. Astarte was die godin van die Sidoniërs. Salomo het ook vir Milkom, die afgod van die Ammoniete, aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het selfs vir Astarte, die godin van Sidon, en vir Milkom, die aaklige god van Ammon, aanbid.