1 Kings 11:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tyd wat Salomo in Jerusalem oor die hele Israel geregeer het, was veertig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het 40 jaar lank in Jerusalem oor die hele Israel regeer.
Afrikaans 1933/1953 En die dae wat Salomo in Jerusalem oor die hele Israel geregeer het, was veertig jaar.
Afrikaans 1983 Salomo was veertig jaar koning in Jerusalem oor die hele Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tydperk wat Salomo in Jerusalem as koning geheers het oor die hele Israel, was veertig jaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo was 40 jaar lank koning in Jerusalem oor die hele Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het 40 jaar lank in Jerusalem as koning regeer.