1 Kings 11:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verdere geskiedenis van Salomo en alles wat hy gedoen het, en sy wysheid, is dit nie beskrywe in die boek van die geskiedenis van Salomo nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens Salomo se regering, wat hy gedoen het en sy wysheid, is opgeteken in Die boek van die handelinge van Salomo. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die verdere geskiedenis van Salomo en alles wat hy gedoen het, en sy wysheid, is dit nie beskrywe in die Geskiedenisboek van Salomo nie? |
| Afrikaans 1983 | Die ander verhale oor Salomo en alles wat hy gedoen het, en oor sy wysheid is opgeteken in die annale van Salomo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdere geskiedenis van Salomo, alles wat hy gedoen het en sy wysheid, is dit nie opgeteken in die •boekrol van die Geskiedenis van Salomo nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die ander dinge wat Salomo gedoen het, en sy wysheid, is geskryf in die dagboek van Salomo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe Salomo se hele lewensgeskiedenis beskryf. Besonderhede oor sy lewe, sy wysheid en alles wat hy gedoen het, is in ’n boek Die lewe en werk van Salomo opgeteken. |