1 Kings 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want toe Salomo oud was, het sy vroue sy hart weggedraai agter ander gode aan; en sy hart was nie volkome met die HERE sy God soos die hart van sy vader Dawid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Salomo oud geword het, het hulle hom verlei om ander gode te dien. Hy het nie meer die Here sy God met soveel toewyding gedien soos sy pa, Dawid, gedoen het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die tyd van Salomo se ouderdom het sy vroue sy hart verlei agter ander gode aan, sodat sy hart nie volkome met die HERE sy God was soos die hart van sy vader Dawid nie. |
| Afrikaans 1983 | Veral in sy ouderdom het Salomo se vrouens hom verlei om ander gode te dien. Toe het hy die Here sy God nie meer met soveel toewyding gedien soos sy pa nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Teen die tyd dat Salomo oud was, het sy vroue sy hart verlei om ander gode te volg, en was sy hart nie meer volkome by die Here sy God, soos wat die hart van sy vader Dawid was nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Salomo oud geword het, het sy vroue hom verlei om ander gode te dien. Hy het toe nie meer sy God die Here met sy hele hart gedien soos sy pa Dawid gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Teen die tyd dat hy ’n ou man was, het hy lankal reeds ’n spul vreemde gode aanbid. Salomo het toe nie meer die Here so liefgehad soos sy pa, Dawid, nie. |