1 Kings 11:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hiervoor sal Ek die nageslag van Dawid verdruk, maar nie vir ewig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die nageslag van Dawid sal Ek verneder weens die sonde van Salomo, hoewel dit nie vir altyd sal wees nie.’”
Afrikaans 1933/1953 Want Ek wil om hierdie rede die nageslag van Dawid verneder, maar nie vir altyd nie.
Afrikaans 1983 en ter wille daarvan sal Ek die nageslag van Dawid verneder, maar nie vir altyd nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal die nageslag van Dawid verneder as gevolg hiervan. Maar dit sal nie vir altyd wees nie.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die nageslag van Dawid verneder omdat hulle ongehoorsaam was, maar Ek sal nie vir altyd kwaad wees vir hulle nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo se lewe het begin skeefloop en daarom gaan Ek die nageslag van Dawid straf. Ek sal egter nie vir altyd vir hulle kwaad bly nie.’”