1 Kings 11:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou neem, en jy sal koning wees net soos jou siel begeer, en jy sal koning word oor Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou koning maak volgens jou hartsbegeerte sodat jy oor Israel kan regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek sal jou neem, en jy sal regeer oor alles wat jou siel begeer, en jy sal koning word oor Israel. |
| Afrikaans 1983 | “Ek gaan jou as koning aanstel, soos dit jou hartsbegeerte is. Jy sal oor Israel regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar jou sal Ek neem, en jy sal as koning heers oor alles wat jy begeer – jy sal koning wees oor Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerobeam, Ek sal jou neem, en jy sal koning wees oor alles wat jy graag wil hê, jy sal koning wees oor Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘Jerobeam, Ek sal jou die koning van Israel maak en jy sal oor die hele gebied van die tien stamme regeer. |