1 Kings 11:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek sal die koninkryk uit sy seun se hand neem en dit aan jou gee, tien stamme.
Afrikaans (NLV) 2011 maar Ek sal die koninkryk van sy seun wegneem en tien van die stamme vir jou gee.
Afrikaans 1933/1953 Maar uit die hand van sy seun sal Ek die koningskap neem en dit aan jou gee, die tien stamme;
Afrikaans 1983 maar Ek gaan die koningskap van sy seun af wegvat. Ek gaan tien stamme vir jou gee
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek sal die koninkryk uit die hand van sy seun neem en dit, die tien stamme, aan jou gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die land wegvat in die tyd wanneer Salomo se seun regeer en Ek sal die tien stamme vir jou gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Salomo se dood sal Ek die koninkryk van sy seun Rehabeam verdeel en tien stamme vir jou gee.