1 Kings 11:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir Jeróbeam: Neem vir jou tien stukke, want so sê die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek skeur die koninkryk uit die hand van Salomo en gee aan jou tien stamme: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê hy vir Jerobeam: “Vat vir jou tien stukke, want die Here, die God van Israel sê: ‘So gaan Ek die koningskap van Salomo afskeur en tien van die stamme vir jou gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy sê vir Jerobeam: Neem vir jou tien stukke, want so spreek die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek gaan die koninkryk uit die hand van Salomo afskeur en aan jou die tien stamme gee; |
| Afrikaans 1983 | en sê vir Jerobeam: “Vat vir jou tien stukke, want so sê die Here die God van Israel: So gaan Ek die koningskap afskeur van Salomo af. Ek gaan vir jou tien stamme gee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir Jerobeam: “Neem vir jou tien stukke, want so sê die Here, die God van Israel, ‘Kyk, Ek gaan die koningskap uit die hand van Salomo skeur, en tien stamme aan jou gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy sê vir Jerobeam: “Neem vir jou tien stukke, want die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek sal die land wegvat van Salomo en Ek sal vir jou tien stamme gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Vat vir jou tien stukke,” het hy vir Jerobeam gesê. “Die Here, die God van Israel, sê vandag vir jou: ‘Ek is op die punt om Salomo se koninkryk van twaalf stamme van hom af weg te skeur en tien daarvan vir jou te gee. |