1 Kings 11:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié tyd toe Jeróbeam uit Jerusalem uitgetrek het, het die profeet Ahía, die Siloniet, hom op die pad gekry; en hy het hom met 'n nuwe kleed aangetrek; en hulle twee was alleen in die veld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hierdie tyd het die profeet Agija uit Silo Jerobeam net buite Jerusalem langs die pad teëgekom. Agija het ’n nuwe mantel aangehad. Die twee van hulle was alleen in die veld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Terwyl Jerobeam in die tyd uit Jerusalem uitgaan, kry die profeet Ah¡a, die Siloniet, hom op die pad; en die was bekleed met 'n nuwe mantel; en hulle twee was alleen in die veld. |
| Afrikaans 1983 | Dit was in hierdie tyd dat Agija, 'n profeet uit Silo, vir Jerobeam op die pad buite Jerusalem teëgekom het. Agija het 'n nuwe mantel aangehad, en terwyl net hulle twee daar in die veld was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gedurende daardie tyd, toe Jerobeam op 'n keer uit Jerusalem uitgaan, kry Agija, die profeet uit Silo, hom langs die pad. Agija het 'n nuwe mantel aangehad. Die twee van hulle was alleen in die veld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eendag het Jerobeam uit die stad Jerusalem gegaan, en die profeet Agija van Silo het hom langs die pad gekry. Agija het 'n nuwe bo-kleed aangehad en hulle twee was alleen in die veld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag was Jerobeam uit Jerusalem na die noorde op pad toe hy skielik die profeet Agija van Silo raakloop. Hulle het lank alleen in die oop stuk veld gestaan en gesels. |