1 Kings 11:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit was die oorsaak dat hy sy hand teen die koning opgehef het: Salomo het Millo gebou en die skeure van die stad van sy vader Dawid herstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy opstand het soos volg verloop: Salomo was besig om die terras te bou om die opening in die muur van die Dawidstad toe te maak.
Afrikaans 1933/1953 En dit was die aanleiding dat hy die hand teen die koning opgehef het: Salomo het Millo gebou en daardeur die skeur aan die stad van sy vader Dawid toegemaak.
Afrikaans 1983 Dit het so gebeur: Salomo was besig om die terras te bou waarmee hy die opening in die muur van die Dawidstad toegemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dit is die rede waarom hy teen die koning in opstand gekom het: Salomo het die terrasse herbou en die bres in die muur van die stad van sy vader Dawid toegebou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoe dit gebeur het: Salomo het die terras laat bou en hy het ook die stukkende muur van die Dawidstad laat regmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het die oostekant van Jerusalem met grond opgevul en was besig om die stadsmuur te herstel.