1 Kings 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hadad het gevlug, hy en sekere Edomiete van sy vader se dienaars saam met hom, om na Egipte te gaan; Hadad is nog 'n klein kindjie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Hadad, wat toe nog maar ’n jong seun was, het saam met sommige Edomiete uit die hofhouding van sy pa in die rigting van Egipte gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar Hadad het ontvlug, hy en saam met hom Edomitiese manne uit die dienaars van sy vader, om na Egipte te gaan; en Hadad was 'n jong seun. |
| Afrikaans 1983 | Hadad en 'n aantal Edomitiese mans, almal uit die hofhouding van sy pa, het egter in die rigting van Egipte gevlug. Hadad was toe nog 'n jong seun. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hadad het egter gevlug, hy en Edomitiese manne, van sy vader se amptenare wat saam met hom was. Hulle wou na Egipte gaan. Hadad was nog 'n jong seun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Hadad en 'n paar manne van Edom het na Egipte gevlug. Die manne was amptenare van Hadad se pa. Hadad was 'n jong seun. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hadad en ’n klompie van sy pa se werkers het egter daarin geslaag om na Egipte te ontsnap. Hadad was in daardie stadium nog maar ’n kind. |