1 Kings 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Ses maande lank het Joab saam met die hele Israel daar gebly totdat hy al wat manlik was in Edom uitgeroei het.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Joab en sy leër ses maande geneem om al die mans dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | want ses maande lank het Joab daar gebly met die hele Israel totdat al die manlike persone in Edom deur hom uitgeroei was -- |
| Afrikaans 1983 | Dit het Joab en die hele Israel ses maande gekos om al die mans in Edom om die lewe te bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, ses maande lank het Joab en die hele Israel daar gebly, totdat hy elke manlike persoon in Edom afgemaai het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab en al die manne van Israel het ses maande lank daar gebly, en hulle het al die mans en die seuns doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab en die hele Israel het ses maande lank ’n guerrilla-oorlog teen Edom gevoer en hulle weermag vernietig. |