1 Kings 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in jou dae sal Ek dit nie doen ter wille van jou vader Dawid nie; maar Ek sal dit uit die hand van jou seun skeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Ter wille van jou pa, Dawid, sal Ek dit nie in jou leeftyd doen nie, maar wel wanneer jou seun koning geword het.
Afrikaans 1933/1953 Maar in jou dae sal Ek dit nie doen nie ter wille van jou vader Dawid; uit die hand van jou seun sal Ek dit afskeur.
Afrikaans 1983 Ter wille van jou vader Dawid sal Ek dit wel nie tydens jou lewe doen nie, maar Ek gaan dit tydens jou seun se lewe doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In jou leeftyd sal Ek dit egter nie doen nie, ter wille van jou vader Dawid. Uit jou seun se hand sal ek dit wegskeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek was lief vir jou pa Dawid, en daarom sal Ek dit nie doen terwyl jy lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ter wille van jou pa, Dawid, sal ek dit nie nou doen terwyl jy nog leef nie. Dit sal gebeur wanneer jou seun begin regeer.