1 Kings 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hom oor hierdie saak beveel om nie agter ander gode aan te loop nie, maar hy het nie gehou wat die HERE beveel het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Salomo uitdruklik gewaarsku om nie ander gode te dien nie. Nogtans het Salomo nie na die bevele van die Here geluister nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hom bevel gegee het omtrent hierdie saak om nie agter ander gode aan te loop nie; maar hy het die bevel van die HERE nie gehou nie. |
| Afrikaans 1983 | en hom uitdruklik beveel dat hy nie ander gode mag dien nie. Salomo het hom egter nie gehou aan die opdrag van die Here nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hom juis oor hierdie saak beveel het om nie ander gode te volg nie. Hy het egter nie nagekom wat die Here beveel het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Salomo gesê hy moenie ander gode begin dien nie, maar Salomo het nie gedoen wat die Here gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo was glad nie meer in die Here geïnteresseerd nie; hy het sy hart vir die ander gode gegee. |