1 Kings 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die koningin van Skeba al die wysheid van Salomo gesien het en die huis wat hy gebou het,
Afrikaans (NLV) 2011 Die koningin van Skeba was beïndruk met Salomo se wysheid, die paleis wat hy gebou het,
Afrikaans 1933/1953 Toe die koningin van Skeba dan al die wysheid van Salomo sien en die huis wat hy gebou het,
Afrikaans 1983 Die koningin van Skeba het onder die indruk gekom van Salomo se wysheid, die tempel wat hy gebou het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die koningin van Skeba al die wysheid van Salomo sien, ook die paleis wat hy gebou het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die koningin van Skeba alles hoor wat hy sê en toe sy alles sien, was sy baie verbaas oor Salomo se wysheid. Sy het die tempel gesien wat hy gebou het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die koningin van Skeba al Salomo se wysheid hoor en sy tempel sien, het sy amper geen woorde meer gehad nie.