1 Kings 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het haar al haar vrae vertel: daar was niks vir die koning verborge wat hy haar nie vertel het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het ’n antwoord op elkeen van haar vrae gehad. Niks was vir die koning te moeilik om te verduidelik nie.
Afrikaans 1933/1953 En Salomo het haar al haar woorde verklaar; geen woord was vir die koning te diepsinnig om haar dit te verklaar nie.
Afrikaans 1983 en Salomo het vir haar 'n antwoord gehad op al haar vrae. Niks was vir die koning onverklaarbaar nie: hy kon haar op alles antwoord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het vir haar verklarings gegee vir al die sake wat sy aangeroer het. Daar was geen saak vir die koning verborge nie, geen saak waaroor hy nie vir haar 'n verklaring kon gee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het geweet hoe om alles te antwoord wat sy gevra het. Daar was nie een vraag wat vir hom te moeilik was nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir Salomo was alles maklik. Hy het haar vrae met die grootste gemak beantwoord.