1 Kings 10:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het silwer in Jerusalem gemaak soos klippe, en seders het hy gemaak soos die wildevyebome wat in die laagte is, in menigte.
Afrikaans (NLV) 2011 Silwer was so volop soos klippe in Jerusalem en sederhout was so algemeen soos wildevye in die Laeveld van Juda.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die koning die silwer in Jerusalem gemaak soos klippe en die seders gemaak soos wildevyebome wat in die Laeveld is, in menigte.
Afrikaans 1983 Silwer het hy in Jerusalem so alledaags soos klippe gemaak en seders soos die wildevyebome in die Laeveld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het silwer in Jerusalem so volop soos klippe gemaak, en sederhout so volop soos wildevyebome in die Sjefela gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het so baie silwer gehad soos die klippe in Jerusalem en so baie sederhout soos die wildevyebome in die Laeveld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Salomo se tyd het silwer in Jerusalem geen waarde gehad nie. Dit was so alledaags soos klippe. En sederhout was so gewoon soos die wildevyebome in die Laeveld.